
Goeiemôre: “Nog ‘n nuwe dag op Kalahari Anib Lodge,” sê
Alan R. Krohne.

Silhoeët: “Ek het die mooi sonsopkoms in Outjo afgeneem,” sê Alismi Bosman.

Vergadering: “Dié is die plek waar die tarentale ontmoet in Swakopmund,” sê Björn Basler.

Geniet die oomblik: “Die kamera, mense en die natuur maak ‘n foto,” sê Piedab van der Westhuizen.

Spieëlbeeld: “Ons het op ’n uitstappie gegaan tydens sonsondergang,” sê De Villiers van Jaarsveld

Tot siens: “Sonsondergang by die strandmeer in Walvisbaai,” sê Dirk Greeff.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie