Lente in die lug
Dit is nog nie Semptember nie en die lente is vroeg in die lug met bloeisels wat oraloor begin bot. So blom dit in die Kalahari op Plaas Rus-en-Vrede, oos van Leonardville. Foto Wilma de Waal/SeeClearly Photography

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie