Channu00E9 Cowley.
Channu00E9 Cowley.

Koedoe kom kuier met sonsak

--
--
Iréne-Mari van der Walt

Minder as 48 uur na haar inskrywing is Channé Cowley se pragfoto van ’n koedoebul wat haar na ’n lang dag op die plaas besoek het, die wenner van Junie se kiekiekompetisie. “Met die son wat die veld in goud verf, het ek stilgehou en die oomblik met my foon vasgevang. Soms gee die natuur vir jou die perfekte foto wanneer jy dit die minste verwag,” sê sy. Sy ontvang ’n prys met die komplimente van Enjoy Travel.

Kommentaar

Republikein 2026-07-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer