KIEKIES - 22 JULIE 2024

Ons kiekiekompetisie is reeds volstoom aan die gang. Hier is ’n paar van die inskrywings wat ons reeds ontvang het.

’n Naweekwegbreek is op die spel, aan jou gebring deur Enjoy Travel en as ’n bonus sal die maandelikse wenfoto ook op Republikein se voorblad pronk.

Let wel, ons aanvaar slegs een foto per persoon per maand.

Stuur "Rep" via WhatsApp na 085 785 6231. Wag om ’n boodskap terug te ontvang en kies dan “lesersbydraes” op die kieslyn. Kies daarna “lesersfoto”, heg jou foto aan en stuur.

Ons raai WhatsApp-gebruikers aan om die HD-funksie te gebruik om ’n foto op hierdie platform te stuur om die kwaliteit van die foto te behou.

Foto’s kan ook per e-pos na [email protected] gestuur word.

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer