Groet die jaar
Johan Mostert wen week 12 van Republikein se lesersfoto-kompetisie met die foto wat hy van Sandvishawe geneem het en die prysgeld van N$1 000. Dit sluit vanjaar se kompetisie af, hou die koerant en ons sosiale media dop vir fotoplanne vir die nuwe jaar.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie