Geen hoogtevrees
Iana Haasbroek is as die tweede wenner van Republikein se weeklikse fotokompetisie aangewys, met dié foto wat uit ’n lugballon by Sossusvlei gekiek is. Die een wat die wenfoto instuur, stap weg met ’n prys van N$1 000.
HOE WERK DIT:
Slegs een foto word weekliks per persoon aanvaar en wenners mag eers weer die volgende maand deelneem.
Die week se wenfoto word op Maandae deur Republikein se hooffotograaf en/of senior redakteur aangewys en op Dinsdae bekendgemaak.
Die beoordelaar/s se besluite is finaal.
Deur deel te neem, bevestig jy dat die ingeskrewe foto jou eie werk/skepping is, nie aan enigiemand anders behoort nie en ook nie onderwerpe aan bestaande kopieregbeperkings is nie.
Republikein mag alle inskrywings publiseer (in druk/aanlyn) en dit vir bemarkings- en kommersiële doeleindes op ‘n redelike en billike wyse gebruik.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie