Sebastian Slinger
Sebastian Slinger

Dis ’n hondelewe hierdie

Iréne-Mari van der Walt
Elke hond kry sy dag en vandag is hierdie dierbare woefies s'n! Sebastian Slinger wen ’n prys met die komplimente van Enjoy Nambia in ons Kiekiekompetisie vir Oktobermaand vir hierdie vrolike foto van sy honde Zara en Zolta wat lekker baljaar in die Walvisbaai-strandmeer. Foto Sebastian Slinger

Kommentaar

Republikein 2025-11-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer