No Image Caption

Aarbeimaan in die Namib

Francoise Steynberg
Junie se volmaan staan bekend as die aarbeimaan, omdat dit in die noordelike halfrond saamval met die rypword van vroeë somervrugte wat aarbeie insluit. Dit staan ook soms bekend as die roos- of heuningmaan as weerspieëling van die natuur se soete oorvloed. Maja Carstens het Woensdagaand die aarbeimaan by Swakopmund op haar kamera vasgevang.

Kommentaar

Republikein 2025-06-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer