’n Kiekie om oor te koer
Hierdie pragfoto van verliefde rooiwangparakiete wat deur die 16-jarige Jaden Engelbrecht is gekies as die wenfoto in Septembermaand se Kiekiekompetisie! Hy noem hierdie foto \'Lente in kleur en klank\'. Jaden wen dus ’n prys met die komplimente van Enjoy Namibië.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie