PAS IN: Ontdek jou innerlike storieverteller
Verken jou storievertelvaardighede by die Goethe-Institut se kortverhaal-slypskool einde vandeesmaand. Ontdek boeiende verhaalelemente, ontwikkel karakters en intrige, verken vertelstyle en ontvang kundige leiding. Sluit vanaf Vrydag 30 Junie tot Saterdag 1 Julie by dié kortkursus aan. Daar is 'n beperkte aantal plekke beskikbaar, so registreer registreer nou by [email protected] onder die vak Short Story Masterclass. Kontak [email protected] of 061225700.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie