Foto Facebook
Foto Facebook

PAS IN: Inskrywings vir Mej. Biltongfees sluit binnekort

Yandi Du Plessis
Hoopvolles het nog tot einde Junie kans om in te skryf vir die Mej. Biltongfees-skoonheidskompetisie. Die kompetisie is oop vir alle meisies wat tussen 4 en 18 jaar oud is.

Die geleentheid gaan oor pret en kreatiwiteit, en geen ervaring in modelwerk is nodig nie.

Besoek die Mej. Biltongfees-Facebookblad vir meer inligting en inskrywingsbesonderhede.

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer