Namibië se topjoernaliste vereer
Lazarus Amukeshe as Joernalis van die Jaar aangewys
Die geleentheid het plaasgevind enkele dae nadat Namibië ook in Ouagadougou, Burkina Faso, vereer is as die Afrikaland met die meeste persvryheid.
Die Redakteursforum van Namibië (EFN) het Namibië se topjoernaliste in verskeie kategorieë vereer tydens ’n glansgeleentheid by Droombos wat president Hage Geingob ook bygewoo
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie