LGBTQ+ se hardverdiende regte broos, sê IPPR

Namibië bly een van Afrika se meer verdraagsame samelewings
Ten spyte van belangrike oorwinnings in die hof vir LGBTQ+-regte, waarsku die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing dat hierdie vooruitgang kwesbaar bly vir politieke en wetgewende teenkanting.
Hoofverslaggewer
Nuusredaksie – ’n Nuwe verslag deur die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing (IPPR) wys daarop hoewel Namibië die afgelope paar jaar beduidende vordering met LGBTQ+-regte g
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer