Die olifant se jeuk: ’n Les oor gevolge

Natuur beide onderwyser en spieël
In die reeks oor emosionele intelligensie gebruik Siegfried Lange van duine tot olifante as voorbeelde, lewenslesse en 'n uitnodiging om na te dink oor ons eie menslikheid.
Siegfried Lange
Terwyl ek in die noorde van Namibië gereis het, was ek mal daaroor om ’n reuse-kremetartboom te besoek. Dikwels was daar olifante in die omgewing wat ook die skaduwee van die re
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer