Winkelgroente tot vyf keer die boer se prys
Plaashekpryse vanjaar laer, winkelpryse hoër
Volgens die verslag het die gemiddelde prys vir groente en vrugte by die plaashek die afgelope jaar met 4,6% gekrimp, terwyl handelaars se pryse met gemiddeld 25% oor dieselfde tydperk gestyg het.
Handelaars vra gemiddeld 2,7 keer meer vir groente- en vrugteprodukte as wat boere daarvoor betaal word, met die hoogste premies wat op botterskorsies (4,9 keer die boer se prys),
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie