Weidingstoestande versleg in Maart

Tree nou op om ’n tekort te verhoed
Die reënseisoen is besig om tot 'n einde te kom en proaktiewe bestuur word aanbeveel om die risiko vir 'n weidingstekort te verminder.
Elvira Hattingh
Plantegroei oor die meeste dele van die land het gedurende Maart agteruitgang getoon, met gebiede soos die Hardap-, ||Kharas-, suidelike Omaheke-, Oshana-, die groter Erongo- en gr
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer