Weiding skaars, ook vir wild (Agri Monitor)

Voeruitgawes hoog
Sekere streke in die land worstel met uitdagings soos onvoldoende reënval en weidingskwessiesm - vir vee en wild.
Francoise Steynberg
Talle vee- en wildboere in Namibië is bekommerd oor die swak reënsoeisoen en trek reeds swaar weens die voortslepende droogte in sommige streke.Sekere streke in die land worstel
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer