Weerstasies in Kunene oorhandig

Vroeë waarskuwingstelsel ook beplan
Die ministerie van werke en vervoer se meteorologiese dienste sal in beheer van die geoutomatiseerde weerstasies wees.
Elvira Hattingh
Vier geoutomatiseerde weerstasies ter waarde van N$800 000, wat op die Irema-persele by Warmquelle, Kamanjab en Erwee in die Kunenestreek opgerig sal word, is Woensdag amptelik oor
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer