ʼn Vrugbare beeskudde is wins in jou sak
Schneider-familie deel hul kennis
Die omgewing en genetika is die twee grootste bydraende faktore tot ʼn dier se vrugbaarheid – en die twee moet gesinchroniseer wees.
Die belangrikste faktor vir ʼn teler se winsgewendheid is bestokking, terwyl vrugbaarheid en daarnaas ’n dier se prestasie die tweede en derde belangrikste is. Só gesels Mecki S
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie