Vroeë waarskuwings oor klimaat vir Kunene
Stelsel bied beter beskerming
Die Omgewingsbeleggingsfonds van Namibië en die ministerie van werke en vervoer het die afgelope Dinsdag 'n samewerkingsooreenkoms onderteken.
Vroeë waarskuwingstelsels sal voortaan inwoners van die Kunenestreek waarsku as daar weer langdurige, uitgerekte droogtes kom en sal op dié manier beter beskerming bied. Die Omge
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie