Voorheen benadeelde boere kry nie ‘spesiale behandeling’
Boere kap na AgriBank oor terugneming van plase
Agribank sê boere onder die Regstellende Aksie-leningskema (AALS) wat versuim om hul lenings terug te betaal, sal nie spesiale behandeling ontvang nie.
Mathias Haufiku – Agribank is onder skoot van leningsbegunstigdes – veral dié onder die Regstellende Aksie-leningskema (AALS) – wat voel hulle word onregverdig geteiken wann
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie