Voedseltekorte wink vir Namibië
Min reënval landswyd
'n Verslag maan Namibië gaan in alle waarskynlikheid wydverspreide mislukte oeste ervaar, wat ernstige voedseltekorte tot gevolg sal hê.
Aanduidings is dat Namibië ernstige voedseltekorte gaan ervaar, veral in stapel graangewasse, en voedselinvoer van buite die land se grense gaan nodig wees om in die aanvraag te v
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie