Vleisverwerkingsaanleg van N$35 miljoen beplan
Doel om waarde op Katima toe te voeg
Buiten vir die konstruksie van die aanleg, sluit die finansiering ook die bou van die Katima Mulilo-kwarantyngeriewe en die opgradering van die Sachinga-ontwikkelingsentrum vir lewende hawe in.
Die ministerie van landbou, water en grondhervorming sal binnekort ʼn vleisverwerkingsaanleg ter waarde van N$35 miljoen op Katima Mulilo naby die bestaande uitvoerslagpale bou.Die
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie