Verdere beleggings in Savanna

Bouwerk begin vroeg in 2024
Met die beleggings van die twee bemarkingsmaatskappye het Savanna se aandelekapitaal van N$200 miljoen (van die slagbeesprodusente) met 'n verdere N$80 miljoen tot N$280 miljoen gegroei.
Tanja Bause
Brigitte Weidlich - Die maatskappy Savanna Beef Processors Limited (SBPL) het - afgesien van ’n nou verhoogde ekwiteit van N$280 miljoen en ’n verdere N$250 miljoen se lenings - bykomende finansiering ontvang om ’n uitvoerabattoir naby Okahandja te bou. Dit sal na raming N$479 miljoen kos. Twee bykomende bemarkingsmaatskappye het ook as vennote en beleggers aan boord gekom.

Mecki Schneider, die maatskappy se direksievoorsitter, het vandeesweek aangekondig dat ’n verdere leningsooreenkoms vir N$150 miljoen met die Suid-Afrikaanse Nywerheidsontwikkelingskorporasie (NOK) gesluit is. Die NOK-kredietkomitee het die bedrag goedgekeur ná ’n uitgebreide hersieningsproses wat etlike weke geduur het. “Die finale ondertekende goedkeuringsbrief vir die finansiering van N$150 miljoen is op 11 Desember ontvang,” het Schneider aangekondig.

VERKOELINGSTELSELS

Die groot verkoelingstelsels wat benodig word, word as ’n parallelle konstruksieprojek aangepak. Alle onderhandelinge vir buitebalansstaatfinansiering van die verkoelingstelsel is na aanleiding van ’n komplekse onderhandelingsproses onderteken en afgehandel.

Oor die kapitaal wat hiervoor verseker is het Schneider gesê: “Ons het ’n First National Bank (FNB)-rekening vir ’n bedryfskapitaal van N$100 miljoen met ’n toegewyde termyn-ooreenkoms. Dit beteken dat al die finansiële vereistes vir die ondertekening van die EPC (ingenieurs-, verkrygings- en konstruksiekontrak) beveilig sal word. Ons kan die kontrak so vinnig moontlik sluit om met die hele konstruksiefase van die slaghuis en verkoelingstelsels voort te gaan.”

BEMARKING

“Ons het ’n kontrak met ’n buitelandse bemarkingsagentskap met ’n totale waarde van nagenoeg N$40 miljoen gesluit. Hierdie bedrag moet halfpad deur die konstruksiefase voorwaardelik belê word,” sê Schneider. Daar moet egter aan ’n aantal voorwaardes voldoen word om dit te laat gebeur. “Die bemarkingsagentskap belê in Savanna en dit wys dat hy vertroue het in ons benadering as ’n onafhanklike, produsentgedrewe organisasie,” het hy verduidelik.

Nog ’n ooreenkoms is onderteken met Vortex Holdings Namibia (Pty) Ltd, ’n Duitse maatskappy. Aandelekapitaal van N$40 miljoen is met Vortex onderhandel, onderteken en afgehandel. Die maatskappy het reeds verlede week die totale bedrag oorgeplaas.

Met die beleggings van die twee bemarkingsmaatskappye het Savanna se aandelekapitaal van N$200 miljoen (van die slagbeesprodusente) met ’n verdere N$80 miljoen tot N$280 miljoen gegroei.

“Dit wys beide buitelandse beleggers het vertroue in die projek,” het Schneider gesê. Bouwerk moet aan die begin van 2024 begin en grondverskuiwingswerk het reeds begin.

- [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-05-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Chelsea 2 vs 0 Tottenham Hotspur European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town Katima Mulilo: 12° | 32° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 13° | 32° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 15° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 13° | 29° Omaruru: 13° | 31° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 14° | 21° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 05:43, High tide: 12:02, Low Tide: 17:54, High tide: 00:23 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 19km/h, Wind direction: W, Low tide: 05:41, High tide: 12:00, Low Tide: 17:52, High tide: 00:21 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 28km/h, Wind direction: W, Low tide: 05:41, High tide: 11:59, Low Tide: 17:52, High tide: 00:20 Rehoboth: 14° | 29° Mariental: 17° | 31° Keetmanshoop: 19° | 31° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 15° | 25° Ariamsvlei: 18° | 33° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 12° | 26° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 24° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 24° | 28° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 28° Currency: GBP to NAD 23.17 | EUR to NAD 19.92 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.51 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.92 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1379 | USD to ZAR 18.51 | USD to ZMW 27.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76046.88 Down -0.04% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1692.54 Up +0.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13322.85 Up +0.03% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +6.81% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 299.57/OZ DOWN -0.0104 | Copper US$ 4.52/lb DOWN -0.0034 | Zinc US$ 2 915.60/T DOWN -0.16% | Brent Crude Oil US$ 83.84/BBP DOWN -0.0053 | Platinum US$ 955.70/OZ UP +0.02% Sport results: Premier League: Chelsea 2 vs 0 Tottenham Hotspur European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town Weather: Katima Mulilo: 12° | 32° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 13° | 32° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 15° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 13° | 29° Omaruru: 13° | 31° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 14° | 21° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 05:43, High tide: 12:02, Low Tide: 17:54, High tide: 00:23 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 19km/h, Wind direction: W, Low tide: 05:41, High tide: 12:00, Low Tide: 17:52, High tide: 00:21 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 28km/h, Wind direction: W, Low tide: 05:41, High tide: 11:59, Low Tide: 17:52, High tide: 00:20 Rehoboth: 14° | 29° Mariental: 17° | 31° Keetmanshoop: 19° | 31° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 15° | 25° Ariamsvlei: 18° | 33° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 12° | 26° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 24° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 24° | 28° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.17 | EUR to NAD 19.92 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.51 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.92 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1379 | USD to ZAR 18.51 | USD to ZMW 27.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76046.88 Down -0.04% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1692.54 Up +0.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13322.85 Up +0.03% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +6.81% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 299.57/OZ DOWN -0.0104 | Copper US$ 4.52/lb DOWN -0.0034 | Zinc US$ 2 915.60/T DOWN -0.16% | Brent Crude Oil US$ 83.84/BBP DOWN -0.0053 | Platinum US$ 955.70/OZ UP +0.02%