Vennoot vir suiwelplaas gesoek

Uvhungu Vhungu se melkplaas staan steeds stil
Die landbouministerie het nie bekend gemaak of dit reeds ’n private vennoot geïdentifiseer het of wanneer die huurooreenkoms na verwagting af gehandel sal word nie.
Eliot Ipinge
Byna 16 jaar nadat die projek begin het, het die Uvhungu Vhungu-suiwelplaas nog nie met produksie begin nie. Die ministerie van landbou, visserye, water en grondhervorming bep
...

Kommentaar

Republikein 2026-10-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer