Van kombuisafval tot tuin-wonderkos (Agri Monitor)

’n Groen revolusie in tuinbou
Rooi erdwurms breek organiese materiaal af deur dit te vreet en dit in 'n ryk, voedsame kompos te omskep.
Elvira Hattingh
Belangstelling in vermikompos is wêreldwyd besig om teen ’n vinnige pas te groei in mense se soeke na meer volhoubare en omgewingsvriendelike landboupraktyke. Vermikompos is ’
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer