Toe grens behoort nie speenkalfbedryf te knel
Belanghebbendes voorsien nie groot daling in veilingspryse
Hoewel Namibiese speenkalwers nie Suid-Afrika se dieregesondheid bedreig nie, geld die bewegingsverbod vir alle beeste – ook dié uit Namibië, sê landbouminister Calle Schlettwein.
Die Suid-Afrikaanse verbod van 21 dae op die beweging van beeste in reaksie op die bek-en-klouseer-uitbrekings en die daaropvolgende sluiting van die Namibiese grens vir speenkalfu
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie