Tegniese oponthoud briek GPL-uitvoere
‘Ons hardloop van niks weg nie’
Partye wat betrokke is in GPL se eerste uitvoere na China van beesvleis wat nie ontbeen is nie, sal opnuut om 'n tafel moet sit om struikelblokke uit die weg te ruim.
Die rede waarom die Nieu-Seelandse maatskappy Global Protein Logistics (GPL) se eerste besending van tien vraghouers met Namibiese beesvleis nie na China uitgevoer kon word nie, is
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie