Swavet beoog plaaslike entstoffabriek

Met ‘oorweldigende entoesiasme’ begroet
Terwyl nypende entstoftekorte die landbousektor in Suider-Afrika bedreig, beoog 'n veemedisynereus om 'n fabriek in Namibië te vestig.
Elvira Hattingh
Swavet, ’n verskaffer van dieremedisyne in beide Suid-Afrika en Namibië, ondersoek tans die moontlikheid om ’n entstoffabriek in Namibië te vestig. As alles volgens plan verl
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer