Suiker 20% duurder
Sacu-verskaffers het nie voorraad
Namibië moet suiker ten duurste van elders invoer omdat verskaffers in Suid-Afrika en Eswatini nie in April en Mei voorraad het nie
Op verbruikers met ’n soettand wag ’n bitter nasmaak wanneer hulle ná 7 April suiker in hul winkeltrollie laai.Die prys van witsuiker styg volgende Donderdag met 20 persent.Mn
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie