Stygende insetkoste knyp boere

Talle dra swaar sonder enige inkomste
Hoër koste vir brandstof, voer en arbeid plaas landbouers onder toenende druk, terwyl ontwrigtings deur bek-en-klouseer veebemarking en uitvoere tot stilstand bring.
Silas Lungameni
Landbou-inflasie het die afgelope 12 maande met 10,7% gestyg, wat die derde kwartaal die tweede agtereenvolgende kwartaal met dubbelsyferinflasie maak, ná die 11,3% wat in die twe
...

Kommentaar

Republikein 2026-11-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer