Steeds min plaaslike varkvleisprodusente

Ondanks invoerverbod uit SA
Namibië het in Julie 337 853 kg varkvleis uit vyf lande ingevoer, met varksterte as die top-invoerproduk teen 75 000 kg.
Yandi Du Plessis
Ellanie Smit - Ten spyte van die huidige varkvleistekort in Namibië weens die invoerverbod uit Suid-Afrika, bly die aantal amptelike varkvleisprodusente laag, wat veroorsaak dat k
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer