Speenkalf-wins in die rooi
Osproduksie tans meer stabiel
As die speenkalfprys as 'n persentasie van die slagprys uitgedruk word, staan dit tans op net 40% - wat beteken osproduksie is op die oomblik meer winsgewend.
Die winsgewendheid van speenkalfproduksie het die afgelope tyd soveel gedaal dat boere tans verliese ervaar. “Speenkalfproduksie is tans nie werklik winsgewend nie – ons is in
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie