Sowat 4 300 beeste deur beperkings geraak

Bek-en-klouseer ontwrig bemarking
Die Lewende Hawe en Lewendehaweprodukteraad van Namibië (LLPBN) het voorspel dat 25 810 beeste gedurende September bemark sou word, nog voordat die uitbreking veebewegings ontwrig het.
Wonder Guchu
// MK testing tag Namibië aanvanklike landswye beperking van vyf dae op die beweging van diere met gesplete hoewe weens die uitbreking van bek-en-klouseer (BKS), het moontlik die bemarking van sowa
...

Kommentaar

Republikein 2026-10-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer