Sloerende sertifikate kniehalter plaasverkope
Verreikende gevolge vir betrokkenes
Drie agente en 'n boer, wat op voorwaarde van anonimiteit met die koerant gepraat het, sê dit blyk dat die regering nie die implikasies van die vertragings besef nie.
Die plaasverkopebedryf sit met hande in die hare omdat die ministerie van landbou, water en grondhervorming tot vyf maande sloer om sertifikate van afstanddoening van plase (waiver
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie