Skai Rida is beste senior Arabierperdmerrie in Afrika

Francoise Steynberg
Skai Arabians se sewe jaar oue merrie Skai Rida het die Wêreld Arabierperd-organisasie (WAHO) se trofee gewen as die beste senior merrie in Afrika. Haar eienaar en bekende Arabierperdteler in die Gobabis-distrik, WP Michau, sê Skai Rida het 'n puntetelling van 49,5 uit 50 gekry om hierdie prestasie te behaal. Op die foto ontvang Michau (links) die trofee van 'n erelid van die Arabierperd-telersgenootskap, Wickus Esterhuizen. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2025-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer