Skade beloer gewasse as reën wegbly
‘Volgende twee weke sal deurslag gee’
Terwyl reëntoestande oor die volgende twee weke Namibië se nasionale mielie-oes sal maak of breek, sê weerkenners die reën is op pad.
Akkerbouers in die land se grootste gewasproduserende gebiede sê indien dit nie binne die volgende week genoeg reën nie, sal hulle groot skade begin ly. “Ons sal nou reën moet
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie