Skaapsektor mik vir gloriedae

Midde-Ooste bied belowende toekoms
Namibië sal na verwagting teen die einde van vanjaar tot 700 000 skape plaaslik bemark – ná 'n laagtepunt van sowat 373 000 drie jaar gelede.
Elvira Hattingh
Terwyl onderhandelinge vir markte vir plaaslike skaapvleis in die Midde-Ooste sterk onderweg is, blyk dit ook dat die skaapsektor besig is om te herstel, met sowat 700 000 skape wa
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer