Skaapsektor het ‘wind in die seile’
Uitvoerabattoirs verdriedubbel deurset
Die Vleisraad sê buiten vir die slagbedryf, het groei binne al die segmente van die skaapsektor voorgekom.
Die bemarking van skaap tydens die eerste kwartaal van 2023 het ’n sterk oorhoofse groei van 46,8% getoon. Dit is ’n beduidende verbetering op verlede jaar se groeisyfers. Volg
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie