Simmentaler-bul behaal rekordprys

Kommersiële bedryf sukkel
Oor TG 20-15 wat 'n nuwe rekordprys van N$200 000 behaal het, sê Kaspar Günzel die bul was struktureel baie korrek, het goeie teelwaardes gehad en is oor die algemeen 'n bul van hoë gehalte.
Elvira Hattingh
Die goeie pryse wat die afgelope weke op veilings vir stoetbulle betaal is, is waarskynlik toe te skryf aan die feit dat Suid-Afrika ֹ’n uitbreking van bek-en-klouseer het en be
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer