Silo’s se graanvoorraad laag
Tekort moet deur kommersiële invoer gedek word
Die plaaslike produksie vir hierdie seisoen is slegs sowat 52% van die totale nasionale graanbehoefte, luidens 'n onlangse verslag.
Ellanie Smit - Aan die einde van verlede maand was Namibië se graanbergingsfasiliteite se voorraadvlakke op slegs 16% van hul algehele bergingskapasiteit.Die nasionale strategiese
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie