Savanna: Institusionele beleggers is volgende
Produsente-ondersteuning oortref alle verwagtinge
Deur slagbeurte met aandeelhouding te koppel, het SBP daarin geslaag om 'n groot mylpaal te bereik – met 'n toegewyde deurset vir die abattoir van 43 392 slagdiere.
Noudat beesprodusente in totaal N$173,568 miljoen in Savanna Beef Processors (SBP) belê het, sal die volgende stap wees om die res van die N$200 miljoen aandele – presies N$ 26,
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie