Savanna: Bouwerk begin dalk in Mei
Beesboere takel ontwerpfase, finansiering
Drie internasionale maatskappy moet teen die einde van Maart met ontwerpe vir 'n wêreldklas-abattoir vir Savanna Beef Processing vorendag kom.
Indien alles volgens plan verloop, kan bouwerk aan die Savanna Beef Processing-aanleg (SBP) dalk reeds in Mei vanjaar begin, terwyl die aanleg dan teen November of Desember 2024 op
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie