Savanna-beleggings ʼn ‘reuse sukses’

Produsente sorg self vir 73% van kapitaal
Altesaam 549 produsente het met ʼn indrukwekkende N$146 miljoen vorendag gekom, wat beteken nog net N$54 miljoen is nodig om die nodige kapitaal van N$200 000 te hê.
Elvira Hattingh
Namibiese beesboere het in totaal ʼn indrukwekkende N$146 miljoen in die beplande Savanna Beef Processors (SBP) belê en dus self sowat 73% van die beskikbare N$200 miljoen-aandele
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer