SA voerkraalverbod dwing boere verder op hul knieë

Bedreig mark vir speenkalwers
Suid-Afrika se voerkraalbedryf se verbod op die invoer van Namibiese beeste en verwante produkte dreig om veepryse te laat daal en verliese te vergroot vir boere wat reeds sukkel om hul diere te verkoop.
Phillipus Josef
Namibiese beesboere staar toenemende finansiële druk in die gesig nadat Suid-Afrika se voerkraalbedryf die invoer van lewende beeste en beesvleisprodukte uit Namibië en Botswana
...

Kommentaar

Republikein 2026-10-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer