• Tuisblad
  • Landbou
  • SA raam ekonomiese impak van stompkopkewer op R275 miljard

SA raam ekonomiese impak van stompkopkewer op R275 miljard

Terwyl die meeste van Suid-Afrika se mees berugte indringerspesies problematies in landelike gebiede is, sal hierdie aggressiewe indringer die grootste impak op bome in stedelike gebiede hê.
Hou bedreiging vir landbouers in
Die potensiële impak van die stompkopkewer (polyphagous shot hole borer) op die ekonomie van Suid-Afrika, kan ’n yslike R275 miljard oor die volgende tien jaar beloop, en munisi ...

Kommentaar

Republikein 2022-06-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer