SA lig verbod op beesverskuiwings

Alhoewel Suid-Afrika besluit het om nie die verbod op beesbewegings te verleng nie, is dit nog nie duidelik of Namibië ook sy uitvoerverbod gaan lig nie.
Ellanie Smit
Suid-Afrika het besluit om nie hul landswye verbod op die verskuiwing van beeste te verleng nie, terwyl plaaslike kenners maan dat Namibië nou "langtermyn" moet dink en sorg dat d
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer