Só vergelyk Maart se groentepryse
Produsente meer betaal vir patats, botterskorsies
Die Akkerbouraad gee die gemiddelde pryse van sekere groentes en vrugte in hul jongste maandelikse verslag deur.
Die gemiddelde prys vir aartappels wat in sakke van een kilogram aan die publiek verkoop word, was in Maart vanjaar N$27,70 per kg - N$5,10 duurder as in Februarie. Pryse vir aarta
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie