Regering streef na minder landbou-invoere, sê minister
Werkverskaffing vir jeug
Namibië fokus op plaaslike produksie, werksgeleenthede vir die jeug en minder invoere om voedselsekerheid te verbeter.
Die regering is vasbeslote om die invoer van vars groente te verminder, ongebruikte landbougrond te benut en meer jongmense by die landbousektor te betrek.Dit het in die Nasionale
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie