Reeds N$66 miljoen in BVCF-abattoir belê
Tyd min voor beleggingsvenster sluit
Terwyl Cirrus Capital vandeesweek ʼn tweede promosietoer landswyd aanbied sodat produsente in die beplande uitvoerabattoir kan belê, neem die BVCF se ledetal daagliks toe.
Terwyl die Forum vir die Beesvleiswaardeketting (BVCF) gister optimisties was dat dit in sy doelwit gaan slaag om ʼn nuwe bees-uitvoerabattoir op die been te bring, het 147 landbou
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie